B­rits

Klein-pa­ra­dys

WegSleep Hengelgids - - NOORD-KAAP -

Die oord is uit­ge­lê op die wal­le van ’n dam en daar is staan­plek­ke aan weers­kan­te van die wa­ters.

El­ke staan­plek het ’n eie pla­vei­sel, en hier is meer as ge­noeg koel­te. Die staan­plek­ke aan die oor­kant­se wal van die ont­vangs­kan­toor het elk hul­le eie pri­va­te bad­ka­mer. Al staan jy op pla­vei­sel, het jy ’n lap­pie groen gras na­by, en om­trent die he­le res van die oord is een groot groen gras­perk.

Jy kan die wa­ters aan­pak met ’n roei­boot­jie, of som­mer lyn nat­maak ter­wyl die kin­ders in die swem­bad gaan bal­jaar. Nog ’n ent ver­der van die ont­vangs­kan­toor af is ’n nu­we warm­wa­ter­swem­bad met spog­ge­ri­ge kuns­ma­ti­ge klip­be­ton­werk rond­om.

Hier­naas is ’n ewe net­jie­se mi­ni­gholf­baan, en oor­kant dit ’n heer­li­ke tuin waar jy in die na­tuur kan af­ska­kel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.