Dís hoe jy ry

WegSleep Hengelgids - - NOORD-KAAP -

Vat Van De­ven­ter­straat uit B­rits se hoof­straat (in Ras­hoop se rig­ting). Draai ná 16,1 km regs op ’n grond­pad. Hier staan ’n bord­jie van die oord. Ry 500 m met die grond­pad en draai regs op ’n ge­pla­vei­de pad. Die oord­hek is 320 m ver­der, en die ont­vangs­kan­toor net ver­by dit aan die lin­ker­kant. GPS: S25.508998 E27.734931 Weg­sleep sê: Klein-pa­ra­dys is oop oor na­we­ke en in Maart, Sep­tem­ber en De­sem­ber se skool­va­kan­sie­tye. Ge­du­ren­de Ju­nie en Ju­lie is die oord ge­sluit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.