Dís hoe jy ry

WegSleep Hengelgids - - NOORD-KAAP -

Ry van die N4-hoof­weg af met die R511 B­rits toe. Hou aan met die pad tot waar De Kroon-weg links af­draai – dis 5,7 km. Volg die pad vir 1,5 km en draai regs op ’n grond­pad. Die hek is 230 m ver­der en die staan­plek­ke be­gin net an­der­kant die hek. GPS: S25.658323 E27.793501 Weg­sleep sê: Van die laas­te ou gro­tes, ’n karp wat hier uit­ge­trek is, het die skaal op 12,8 kg ge­trek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.