Pa­rys/foch­vil­le

Wel­te­vre­de

WegSleep Hengelgids - - NOORD-KAAP -

Hier kan jy kies tus­sen die eer­ste of twee­de ry staan­plek­ke, al­mal on­der dak.

Daar is ook drie al­leen­staan­plek­ke waar­van een ’n ska­du­net het. Die eer­ste ry staan­plek­ke (die naas­te aan die oe­wer, ± 35 m ver) het ’n ge­pla­vei­de blad van 115 x 6 m met ’n aan­een­lo­pen­de sink­dak bo-oor.

Die twee­de ry staan­plek­ke (pa­ral­lel hier­mee) is op ’n strook pla­vei­sel van 120 x 6 m, en el­ke staan­plek het sy eie ska­du­net. Twee staan­plek­ke op die pla­vei­sel deel ’n braai­plek, ’n krag­boks (met ’n drie­punt­prop) en ’n wa­ter­kraan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.