Dís hoe jy ry

WegSleep Hengelgids - - NOORD-KAAP -

Ry met Van Col­ler­straat (die R500) uit Pa­rys in Foch­vil­le se rig­ting. Van die ver­keers­lig waar dit met B­re­ë­straat (die R59) kruis, is dit 12,2 km tot by ’n af­draai na regs. Volg die s­mal rooi­grond­paad­jie vir 400 m tot by ’n T-aan­slui­ting. Daai regs op die grond­pad en ry 1,4 km. Jy kry ’n pla­vei­pad; die ont­vangs­kan­toor is 200 m aan.

GPS: S26.824681

E27.510410

Weg­sleep sê: Hier­die is ’n oord vir die kies­keu­ri­ge kam­peer­der.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.