Kort­liks

WegSleep Hengelgids - - OOS-KAAP -

Vis: S­keur­tand­haai, boer­ka­bel­jou, leer­vis, gal­joen, bruin hot­ten­tot, das­sie, elf, knor­haan en baard­man. Kamp­plek: 177 groot staan­plek­ke, elk met krag, maar son­der af­skor­tings. As jy bui­te sei­soen hier kamp, staan eer­der aan die reg­ter­kant van die kamp­ter­rein soos jy by die ont­vangs­kan­toor in­ry. Dit is meer be­skut en die staan­plek­ke is net­jie­ser as in die res van die kamp­ter­rein. A­blu­sie­ge­rie­we: 4 a­blu­sie­blok­ke. Net­jies, maar dit kan doen met ’n bie­tjie aan­dag en ’n nu­we ver­fla­gie. Prys: R191-R382 per staan­plek vir 2 men­se, en R26,50 tot R53 p.p. ek­stra.

Kon­tak:

042 200 2269

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.