Wil­de­kus

Mor­gan­baai-woon­wa­park

WegSleep Hengelgids - - OOS-KAAP -

Die kamp­ter­rein steek soos ’n skier­ei­land­jie in die In­cha­ra­strand­meer uit, met staan­plek­ke op die hoog­wa­ter­merk. Soos jy die park bin­ne­ry, is daar ’n ry staan­plek­ke aan die lin­ker- én reg­ter­kant, al­mal teen­aan die wa­ter. Die twee rye vorm twee sye van ’n drie­hoek, met die res van die staan­plek­ke bin­ne-in. Die staan­plek­ke na regs het die bes­te uit­sig van die strand­meer en die see, en jou woon­wa staan in die win­ter, wan­neer die suid­wes­te­wind be­hoor­lik huil, met sy rug na die wind toe.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.