Dís hoe jy ry

WegSleep Hengelgids - - OOS-KAAP -

GPS: S32.7065 E28.3435 Neem die N2 uit OosLon­den in Mt­ha­tha se rig­ting. Ry so­wat 35 km en draai regs op die R349. Ry 40 km en draai weer regs. Volg die bord­jies vir 7,2 km tot by die oord.

Weg­sleep sê: Hier is on­langs ’n 12 kg-ka­bel­jou uit die wa­ter ge­trek, en ook ’n hot­ten­tot van 3 kg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.