Kort­liks

WegSleep Hengelgids - - OOS-KAAP -

Vis: Ka­bel­jou, hot­ten­tot, steen­bras, elf. Kamp­plek: 34 staan­plek­ke (16 teen die strand­meer), al­mal met koel­te en gras. A­blu­sie­ge­rie­we: Die a­blu­sie­blok is sen­traal ge­leë en mooi net­jies ge­te­ël. Prys: Bui­te sei­soen: R225 vir 4 men­se (R55 p.p. daar­na); Paas­tyd: R430 en R75; De­sem­ber­va­kan­sie: Voor­ste staan­plek­ke: R560 en R510 vir die res (R78 p.p. ek­stra). Kon­tak: 043 841 1062; mor­gan­bay­ho­tel.co.za; in­fo@mor­gan­bay­ho­tel. co.za Hoe lyk die pad? Heel­pad teer­pad.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.