Dís hoe jy ry

WegSleep Hengelgids - - OOS-KAAP -

Van die N2 uit Port E­li­za­beth neem jy die Kaap­weg-af­rit na So­mer­strand. Ry so­wat 1,5 km en draai regs op Wil­li­am Mof­fet-ry­laan. Ry 4 km tot by die Buil­ders Wa­re­hou­se en draai regs in Buf­fels­fon­tein-ry­laan. Draai om­trent 1 km la­ter

GPS: S34.0437 E25.6085 links in G­len­do­re­laan, en 2 km la­ter regs in Vic­to­ria. Ry 4,1 km en draai links in Ma­ri­ne-ry­laan. Die oord­hek is 6 km ver­der aan die reg­ter­kant.

Weg­sleep sê: Ry maar eer­der jou eie hout van die huis af saam. Dis klam wê­reld dié, en jy gaan ver soek vir droë ka­meel­do­ring. Ge­luk­kig gaan jy aas by die al­ge­me­ne han­de­laar te koop kry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.