Kort­liks

WegSleep Hengelgids - - VRYSTAAT -

Vis: Karp, ba­ber, mod­der­vis en geel­vis. Kamp­plek: 168 staan­plek­ke, elk met ’n krag­punt, braai­plek en sen­tra­le wa­ter­punt. A­blu­sie­ge­rie­we: 3 groot, mo­der­ne a­blu­sie­ge­rie­we met ’n was­ma­sjien en tui­mel­dro­ër (kry die R10-ruil­mun­te by die kan­toor). Prys: Bui­te sei­soen R210 p.n. per staan­plek (vir 6 men­se); bin­ne sei­soen R310. (Gra­tis vir kin­ders o.3.) Aan­koms- en ver­trek­tyd: 2 nm. en 10 vm. (die tye word streng toe­ge­pas ge­du­ren­de De­sem­ber). Kon­tak: 057 652 2200; al­da­me­sta­te.co.za; in­fo@al­da­me­sta­te.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.