Kort­liks

WegSleep Hengelgids - - VRYSTAAT -

Vis: Karp, kur­per, ba­ber en swart­baars. Kamp­plek: 8 woon­wa­staan­plek­ke op gras en met krag. A­blu­sie­ge­rie­we: A­par­te bad­ka­mers vir die mans en vroue. Prys: R150 vir tot 4 men­se; daar­na R25 p.p. ek­stra. Kon­tak: 073 245 1792;

a­de­le­ger­mis­huys8@gmail. com; bun­du­camp.co.za Hoe lyk die pad? Teer­pad en 2 km skaf­li­ke grond­pad.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.