Dís hoe jy ry

WegSleep Hengelgids - - VRYSTAAT -

GPS: S28.223734

E27.080634 Uit Ven­ters­burg vat jy die N1 suid na Win­burg en ry 17 km. Draai regs af by Bun­du se bord­jie. Hou links met die grond­pad en ry 2 km tot by die kamp­plek.

Weg­sleep sê: ’n Ge­luk­ki­ge hen­ge­laar het on­langs vier kar­pe hier uit­ge­vis wat elk­een die skaal op meer as 4 kg ge­trek het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.