Dís hoe jy ry

WegSleep Hengelgids - - VRYSTAAT -

Ry van die ver­keers­lig op die hoek van

GPS: S26.904657

E27.369527 Breë- (R59) en Van Col­ler­straat (R500) in Pa­rys uit op die R59, in die rig­ting van die dorp V­re­de­fort. Draai ná 4,4 km regs by die S­choe­mans­drift-bord­jie. Ná 2,8 km word die teer­pad ’n breë, heel skaf­li­ke grond­pad. Nog 4,4 km ver­der draai die oord se klei­ner grond­pad na regs af. Hou aan met dié grond­pad. Die kan­toor is 500 m ver­der aan die lin­ker­kant.

Weg­sleep sê: Hier is al ’n groot­bek­geel­vis van 12 kg en ’n on­der­bek van 3 kg ge­vang. Hen­gel­uit­stap­pies word ook aan­ge­bied en kos R220 p.p.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.