Kort­liks

WegSleep Hengelgids - - VRYSTAAT -

Vis: Spie­ël-, vol­skub- en gras­karp; groot- en klein­bek­geel­vis; mod­der­bek; en ba­ber. Kamp­plek: 60 ge­lyk staan­plek­ke na­by die wa­ter met ver­sprei­de koel­te. A­blu­sie­ge­rie­we: 2 stel­le bad­ka­mers; die klei­ner een is on­langs oor­ge­doen. Prys: Van­af R260 vir 2 men­se in die week tot R680 vir tot 6 men­se. Kon­tak: 056 818 1860/2;

ma­ry­ke@di­ma­la­chi­te.co. za; di­ma­la­chi­te.co.za Hoe lyk die pad? Die laas­te 4,4 km is grond­pad, maar dit pla nie reg­tig nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.