Ga­riep­dam

Fo­re­ver Ga­riep

WegSleep Hengelgids - - VRYSTAAT -

Min of meer half­pad tus­sen Kaap­stad en P­re­to­ria skei die bo­loop van die Oran­je­ri­vier die Noord-kaap en Vry­staat.

Die mas­sas wa­ter uit Le­so­tho se ber­ge loop in die Ga­riep­dam, voor­dat dit met die O­ran­je see se kant toe vloei. Wan­neer jy by die oord in­ry, staan vier ron­da­wels in ge­lid.

Dis die pri­va­te bad­ka­mers van 16 eks­klu­sie­we staan­plek­ke met skrap­se koel­te. So­wat ’n hal­we ki­lo­me­ter ver­der­aan is 106 ge­wo­ne staan­plek­ke, met hul­le bad­ka­mers nog so­wat 100 m ver­der (af­han­gend waar jy staan). Op die ge­wo­ne staan- plek­ke kamp jy ef­fens teen die hel­ling, en par­ty van die staan­plek­ke strek tot teen­aan die dam. Jy het ’n eie ge­mes­sel­de braai­plek, kraan en krag­punt (die blou woon­wa­soort). Al­mal het gras met ’n koel­te­plek in die so­mer – die blad­wis­se­len­de bo­me sorg dat jy in die win­ter da­rem ook ’n bie­tjie son kry.

Die kin­ders se speel­plek staan langs die bad­ka­mers, met ’n ge­bou langs­aan wat spe­si­aal in­ge­rig is vir was­goed­was. Langs die tui­mel­dro­ërs en was­ma­sjie­ne staan ’n paar per­ma­nen­te stryk­plan­ke in ’n ry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.