Dís hoe jy ry

WegSleep Hengelgids - - VRYSTAAT -

GPS: S30.597022 E25.501994 Draai af van die N1 by die Bet­hu­lie-ga­riep­dam-af­rit (die R701) en draai oos in die rig­ting van die Ga­riep­dam. Draai 4,6 km ver­der links op die R33. Ná 1 km kry jy die Ga­riep-su­per­mark aan die reg­ter­kant – die Fo­re­ver-pad vurk hier links uit. Die hek en ont­vangs­ge­bou is 650 m ver­der en die kamp­plek­ke be­gin 500 m ná die hek. Weg­sleep sê: Steek jou braai­vuur­tjie maar vroe­ër as ge­woon­lik aan, want die son groet vroeg-vroeg al ag­ter die hoë kop­pie aan die wes­te­kant van die kamp­plek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.