Kort­liks

WegSleep Hengelgids - - VRYSTAAT -

Vis: Karp, kur­per, swart­baars, ba­ber, geel­vis en mod­der­vis. Kamp­plek: 16 staan­plek­ke son­der veel koel­te, elk met ’n pri­va­te bad­ka­mer; 106 ge­wo­ne staan­plek­ke met meer koel­te – al­mal met krag. A­blu­sie­ge­rie­we: Net­jies en skoon. Prys: Van­af 110 p.n. per staan­plek tot R150 vir die ge­wo­ne staan­plek­ke (af­han­gend van die sei­soen) plus R45-R55 p.p. ek­stra (R380 vir 6 men­se). Vir die luuk­se staan­plek­ke is die ta­rie­we R150-R210 plus R45-R55 p.p. ek­stra. Kon­tak: 051 754 0045; ga­riep@fo­re­ver­sa.co.za; fo­re­ver­ga­riep.co.za Hoe lyk die pad? Dis teer­pad tot in die oord.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.