Dís hoe jy ry

WegSleep Hengelgids - - VRYSTAAT -

Uit Kop­pies vat jy die ou Kop­pie­dam-teer­pad (S243/S244) vir so­wat 12 km. Net na­dat die pad grond­pad word, draai jy by die eer­ste af­draai

GPS: S27.257118 E27.663576 links af by In­dun­du­ma. Ry so­wat 100 m ver­by die lu­sern­stoor aan die lin­ker­kant tot by die kamp­plek.

Weg­sleep sê: Die ge­mid­del­de karp hier weeg tus­sen 1 kg en 1,5 kg, maar as jy met ’n aas­boot of ka­no die­per gaan, kan jy selfs gro­ter haak. Net an­der­dag is hier ’n karp van am­per 6 kg uit­ge­trek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.