Kort­liks

WegSleep Hengelgids - - VRYSTAAT -

Vis: Geel­vis, ba­ber, mod­der­bek en karp. Kamp­plek: 65 staan­plek­ke waar­van som­mi­ge ge­pla­vei is, maar al­mal het krag. A­blu­sie­ge­rie­we: 1 a­blu­sie­blok na­by die staan­plek­ke as­ook 1 elk by die golf- en warm­wa­ter­swem­bad. Prys: R330-R720 per staan­plek vir 4 men­se (af­han­gen­de van die sei­soen). Kon­tak: 018 441 1093;

wa­wiel­park@wa­wiel­park.co.za; wa­wiel­park.co.za; Hoe lyk die pad? Die laas­te 1,9 km is ’n heel skaf­li­ke grond­pad waar­op jy ’n ge­wo­ne wa kan sleep.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.