Dís hoe jy ry

WegSleep Hengelgids - - WES-KAAP -

Ry met die N1 uit Kaap- stad en neem af­rit nr. 55 Paarl toe. Draai regs by die stop­te­ken en ry dan aan met die R101 (die Ou Paar­l­pad), ver­by die S­tra­w­ber­ry King-pad­stal links. Hou vir 1,2 km aan met dié pad en draai links by die R45. Ná 1,2 km sal jy ’n bord­jie vir die Ber­g­ri­vier­oord aan jou lin­ker­kant sien. Draai hier in. Die oord­hek is net min­der as ’n ki­lo­me­ter (700 m) ver­der­aan met die pad.

GPS: S33.795737 E18.961447

Weg­sleep sê: Moe­nie jou braai­roos­ter by die huis ag­ter­los nie; hy moet saam.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.