S­wel­len­dam

Kam’ba­ti-ri­vier­oord

WegSleep Hengelgids - - WES-KAAP -

Kam’ba­ti het 96 staan­plek­ke met ‘n ge­mid­del­de groot­te van 100 m². Heel­wat van die staan­plek­ke is só na aan die ri­vier dat jy K­lein­boet se wa­ter­ma­ne­wa­les uit jou kamp­stoel kan dop­hou. Dit het groen gras, en die mees­te hier­van is dig­by groot bloe­kom­bo­me. Ne­ge staan­plek­ke is op die oe­wer van­waar jy kan lyn in­gooi. Die drink­wa­ter is ge­merk met rooi paal­tjies. Die nu­we speel- en ont­span­nings­ge­bied vir ie­der­een is am­per klaar – teen die ein­de van 2015 be­hoort bou­werk af­ge­han­del te wees. Dié ge­rie­we sluit in ’n mi­ni­gholf­baan, wa­ter­wurm en koue- en warm­wa­ter­swem­bad­dens.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.