Kort­liks

WegSleep Hengelgids - - WES-KAAP -

Vis: Hot­ten­tot, gal­joen en mos­sel­kra­ker. Kamp­plek: 130 staan­plek­ke met e­lek­tri­si­teit (blou woon­wa­prop en huis­prop) en 46 staan­plek­ke daar­son­der. A­blu­sie­ge­rie­we: 4 net­jie­se bad­ka­mers met warm wa­ter. Prys: Bin­ne sei­soen (1 De­sem­ber-31 Ja­nu­a­rie en Paas­na­week) vir 4 men­se en een voer­tuig: tot R396; bui­te sei­soen: tot R219. R57 p.p. ek­stra (6 per staan­plek). R36 p.d. vir e­lek­tri­si­teit. R30 p.d. vir ’n ek­stra voer­tuig, klein sleep­wa of boot. Half­prys vir kin­ders o.12 ; gra­tis vir o.2’s. Kaar­te word aan­vaar. Hoe ver van On­rus af? Op die dorp. Hoe lyk die pad? Teer­pad tot in die woon­wa­park. Kon­tak: 028 316 1210; resor­ton­rus@o­ver­strand.gov.za;

o­ver­strand.gov.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.