Dís hoe jy ry

WegSleep Hengelgids - - WES-KAAP -

Van die Kaap af ry jy met die R43 Her­ma­nus toe en draai regs by die On­rus­ri­vier-ver­montaf­draai in Ver­mont­laan in. Ry so­wat 80m en draai links in die hoof­straat. Draai ná 650 m regs in Mol­te­nostraat. Ry 450 m en draai regs in De Vil­liers­straat.

GPS: S34.4145 E19.1717 Ry 80 m tot by die ont­vangs­kan­toor van die On­rus-oord (aan die lin­ker­kant).

Weg­sleep sê: Jy het ’n per­mit no­dig om te hen­gel– kry dit by die pos­kan­toor op On­rus.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.