CHEVRONS

WegSleep Kampgids - - DIE PAPIERWERK -

El­ke sleep­wa moet ’n chev­ron­bord aan die ag­ter­kant hê – ook jou woon­wa. As die chev­ron­bord te lank is, mag jy dit sny om te pas, so­lank die chevrons steeds dui­de­lik sig­baar is. As jy eg­ter nie wil hê jou wa moet soos die ag­ter­kant van ’n Put­co-bus lyk nie, is daar twee al­ter­na­tie­we: Jy kan se­we rooi weer­kaat­sers oor twee rye in ’n sig­sag-pa­troon oor die breed­te van die wa plak, of jy kan ’n rooi weer­kaat­sen­de d­rie­hoek aan el­ke kant plak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.