2 SKROEF HOM OP

WegSleep Kampgids - - DOEN DIT SELF -

As die arm­pie op jou woon­wa se neus­wiel nie vo­ren­toe óf ag­ter­toe wil draai nie – of die neus­wiel wil nie bo bly wan­neer jou woon­wa aan­ge­haak is nie – is die skroef­draad op die arm­pie poe­gaai. Só ver­vang jy hom.

JY BE­NO­DIG

1 staal­bout van 14 x 250 mm skroef­draad­sny­er hoek­sly­per ste­wi­ge klamp op jou werk­bank ’n stuk ys­ter­pyp e­lek­trie­se boor (op­si­o­neel) nom­mer­plaat­skroe­fies (op­si­o­neel)

SÓ MAAK JY 1 Maak

se­ker jou woon­wa of sleep­wa se hand­rem is op­ge­trek en stut die A-raam op ’n dom­krag (of haak die wa som­mer aan jou sleep­voer­tuig). Die be­lang­rik­ste is dat die ge­wig nie op die neus­wiel rus nie.

die neus­wiel se slin­ger tot­dat die deel waar­aan die wiel sit, los­kom van die boon­ste deel met die slin­ger­knop. Draai die neus­wiel se arm­pie uit; wan­neer jy dit los het, kan jy die stuk­ke van die wiel uit die A-raam haal. A

Hier’s ’n wig­gie wat tus­sen die neus­wiel se ver­ti­ka­le as en die A-raam pas en die ge­doen­te met die hulp van die arm­pie vas­druk – moe­nie dit ver­loor nie.

daar­die ve­sel­glas-om­hul­sels bo-oor jou woon­wa se A-raam af as hy een het. Dié om­hul­sels word ge­woon­lik met klink­na­els vas­ge­sit; dus sal jy hul­le moet uit­boor.

met die draad­sny­erstuk ’n nu­we draad vir ’n 14 mm-gat in die be­staan­de gat waar­in die ou arm­pie ge­pas het. B

As jy die draad­sny­er met ’n bie­tjie ghries of Va­se­li­ne s­meer, sal jy ’n klein bie­tjie min­der “el­bow gre­a­se” no­dig hê. Vee die ys­ter­vyl­sels met ’n lap­pie of kwas­sie uit die gat as jy klaar is.

Let wel: Moe­nie hier­die stap pro­beer om­seil deur die bout se moer­tjie een­vou­dig aan die A-raam vas te sweis nie. Die deel van die A-raam waar­in die neus­wiel pas, is van giet­ys­ter ge­maak. Ten­sy jy baie ge­spe­si­a­li­seer­de toe­rus­ting het, gaan jy nie iets daar­aan vas­ge­sweis kry nie.

die bout in die klamp op die werk-

2 Draai 3 Haal 4 Sny 5 Knyp

bank vas. Die stuk van die skroef wat by die klamp uit­steek, gaan die hand­vat­sel van jou arm­pie word – meet dus hoe lank jy die hand­vat­sel wil hê. C

Maak se­ker jy be­ska­dig nie die skroef­draad nie en glip ’n ys­ter­pyp bo-oor die bout tot waar dit in die klamp vas­ge­klem is. Nou kan jy die bout buig. Hoe lan­ger die pyp, hoe min­der krag hoef jy te ge­bruik. Moe­nie die bout te veel buig nie.

Die knak moet min­der as 90 wees so­dat jy die arm­pie mak­lik kan draai. Ont­hou net: As die pyp te sag is, gaan die bout pyl­reg­uit bly en jy gaan ’n “pea-shoo­t­er” hê waar­mee jy om hoe­ke kan skiet.

die kop van die bout mooi rond – hier­voor kan jy ’n hoek­sly­per ge­bruik. Op

6 Skuur

dié ma­nier keer jy dat die s­kerp ran­de van die bout se kop jou han­de seer­maak as jy die arm­pie draai. D

die ve­sel­glas­om­hul­sel te­rug. Ge­bruik plas­tiek­nom­mer­plaat­skroe­fies in die ga­te waar die klink­na­els voor­heen was. Die skroe­fies be­ska­dig nie die ve­sel­glas nie en is be­skik­baar in wit en geel. Boon­op sal dit vol­gen­de keer as jy iets on­der die ve­sel­glas wil her­stel, mak­li­ker wees om die dop te ver­wy­der.

Ont­hou om die wig­gie op die reg­te plek te­rug te sit voor­dat jy die neus­wiel te­rug­sit. ’n Bie­tjie ghries op die wig­gie sal nie ska­de doen nie.

nou die nu­we arm­pie op sy plek in en sie­daar: Die neus­wiel werk weer. E

7 Sit 8 Skroef

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.