WegSleep Kampgids

Goed om te weet

-

Die kampplek is ’n lekker plek as jy weet van dinge soos die elektrisit­eit en hoe om jou TV-skottel aan die gang te kry. En dan help dit ook as jy alles ingepak het wat nodig is vir die vakansie – dinge soos ’n volledige gereedskap­skas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa