WegSleep Kampgids

7

-

Onwettige etikette op die bottel kan misleidend wees.

4 Die stampe en stote

Duike kan ’n teken wees dat die bottel geval het en nou dalk ’n swak plek het.

5 Vuur en vlam

Skroeimerk­e is ’n teken dat die bottel dalk aan oormatige hitte blootgeste­l is.

6 Sss...

’n Klep wat lek, beteken waarskynli­k iemand het daarmee gepeuter.

7 Die rooi gevaar

Sigbare verwering soos roes beteken jou bottel se dae is getel.

8 Kyk ’n bars hou

Snye en/of krake beteken jy kyk na ’n tydbom.

9 Hande tuis, Sparky!

Tekens van herstelwer­k aan die bottel – soos merke van ’n hoekslyper – beteken daar’s dalk ’n swak plek.

10 Mank voet

’n Voetring wat beskadig is, kan die bottel dalk laat skeef staan. (Dit het miskien op ’n harde oppervlak geval en ’n kneusplek gekry.)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa