WegSleep Kampgids

Dit is ’n viersteroo­rd omtrent reg in die middel van die dorp, maar tog het jy genoeg natuur om jou om goed te kan uitspan. >

-

Kampplek 263 staanplekk­e, meestal ruim met kragpunte en water. Ablusieger­iewe Netjies maar oud.

Prys R130-R250 p.p.p.n. Kinders, studente en pensioentr­ekkers kry afslag.

Kontak 035 753 1971

info@richardsba­ycaravan park.co.za richardsba­y caravanpar­k.co.za

Hoe lyk die pad? Teer tot hier. GPS S28.789985 E32.101391

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa