WegSleep Kampgids Kaap Vidal is duur, maar jy het ’n bosstaanplek met die see én ’n stukkie uitsonderlike wildtuin en vleilandpark op jou voorstoep. > 2018-01-01 - GPS S30.7052 E30.4795