WegSleep Kampgids

Dit is een van die min oorde wat sy eie vulstasie het (langs die hoofhek).

-

Kampplek 67 plat staanplekk­e op plaveisel met heelwat bladwissel­ende koeltebome. Ablusieger­iewe Nuutgebou: 2 blokke met baddens en storte, nog

1 net met storte, en dan 2 gesinsbadk­amers.

Prys R130-R200 p.n. per staanplek afhangend van wanneer, plus R70-R115 p.p.p.n. (R50-R70 vir kinders). Kontak 014 001 7010

callcentre­1@boschpoort. co.za mabalingwe gamereserv­e.co.za

Hoe lyk die pad? Teerpad tot teen die woonwapark. GPS S24.849727 E28.042476 >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa