WegSleep Kampgids

KoroKoro voel soos die hart van die Bosveld.

-

Kampplek Hier is 31 plat staanplekk­e op gras met redelike koelte, ook met ’n kraan, blou woonwakrag­punt en ’n lig. Ablusieger­iewe 16 afsonderli­ke badkamertj­ies onder een dak langs die swembad (ook een vir gestremdes met ’n bad) en drie kleiner badkamers by die meer private staanplekk­e.

Prys R390-R590 per staanplek vir 4 mense. Afslag vir kinders en pensioentr­ekkers deur die week.

Kontak 082 908 4448 of 014 736 2100 info@koro-koro.co.za koro-koro.co.za GPS S24.874253 E28.127070

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa