ArticleRowena veg teen terugslag
KNYSNA -’n Hoërisiko-infeksie het die kankerstryd van die 14-jarige Rowena Simmers van Hornlee in Knysna ’n dramatiese wending gegee, nadat haar chemoterapiebehandeling volgens haar ma gestaak is en sy tans aan huis in afsondering...