ArticleDIE DIANA-JARE
Glans, leuens, jaloesie en tragedie: wat regtig verkeerd geloop het
o
Lee Huisgenoot Koning Charles III - Gedenkuitgawe en línea con PressReader. Huisgenoot Koning Charles III - Gedenkuitgawe, publicado en Afrikáans, es un revista de Sudáfrica. Mantente al día con el número actual o navega por los números anteriores de Huisgenoot Koning Charles III - Gedenkuitgawe en el archivo.
ALLES OOR DIE NUWE MONARG HARTSEER KINDERJARE, VROEË LIEFDES, DIE TOEGEWYDE PA, DIE DIERBARE OUPA
Glans, leuens, jaloesie en tragedie: wat regtig verkeerd geloop het
Van gehate minnares tot koningingemalin en Charles se rots
Hoe gaan Charles die monargie verander?
EK WAS gelukkig genoeg om Londen toe gestuur te word toe koningin Elizabeth oorlede is om te skryf oor die gebeure wat haar begrafnis voorafgegaan het tot en met die merkwaardige dag self. Dit was ongelooflik om deel te wees van ’n...
Die koning was ’n vurige ekovegter lank voor die res van die wêreld groener begin leef het JOE die 22 jaar oue Charles sy eerste toespraak oor die omgewing gemaak en gewaarsku het teen die gevare van plastiekafval en lug- en chemiese...
Die koning is versot daarop om tyd saam met sy kleinkinders deur te bring en is geduldig, liefdevol en toegeeflik met die kleingoed VOOR Charles tot die boonste sport van die leer geklim en koning geword het, het hy baie ander imposante...