Navigated
Weg! Weskus
Weg! Weskus

Weg! Weskus Revista Suscripciones en Línea

o

¡Suscribirse a Select

15 ediciones de periódicos o revistas a tu elección cada mes

Consigue esta edición

Weg! Weskus, 01 jun. 2025

Descripción

Weg! Weskus revista está disponible para leer en línea con PressReader. Descarga el número actual para leer más tarde o navega por los números anteriores de Weg! Weskus en el archivo.

Categoría

En esta edición

ArticlePROFIEL: MARTINE VILJOEN

Om elke dag met see­diere te werk was nog altyd Mar­tine Vil­joen se droom. Toas­t­Coet­zer­het­met­haar gesels oor onder meer die lot van die bril­pik­ke­wyn. Ons gee een eksem­plaar weg van elk van die vier kook­boeke wat in hier­die kos­sto­rie...

PROFIEL: MARTINE VILJOEN

ArticleWes­kus en Nama­kwa­land

Jac­ques Marais hou van ’n outen­tieke plek, waar hy méér kry as net ’n gerief­like bed om op te slaap. Sy keuse van nege bly­plekke is kus­langs rondom dorpe soos Veld­drif, Doring­baai, Hon­de­klip­baai, Lam­berts­baai, Klein­see en Port Nol­loth,...

Wes­kus en Nama­kwa­land

ArticleKOS

Weg se kos­re­dak­teur Johané Neil­son het deur vier nuwe kook­boeke geblaai en see­kos­re­septe uit elk­een gekies. Ont­moet die kos­skry­wers Oli­ver Swart (Free­style Cook­ing with Chef Ollie), War­ren Men­des (Food Trail South Africa), Lou­isa...

KOS

ArticlePADSTALLE VAN DIE N7

Die N7 lei jou uit Kaap­stad deur die Swart­land tot in die Oli­fants­ri­vier­val­lei. Of jy nou ’n vin­nige kof­fie, ’n ste­wige laat­ont­byt of net ’n sak­kie lemoene soek – dié pad­stalle bied iets van als, ver­tel Jac Krit­zin­ger (met ’n mond vol...

PADSTALLE VAN DIE N7

ArticleVELDDRIF

Waar­aan laat Veld­drif jou heel eer­ste dink? Bok­koms? ’n Boot­vaart op die Berg­ri­vier? Peli­kane en fla­minke? ’n Lek­ker bord vis-en-tjips? Sophia van Taak berig: Iemand maak dees­dae selfs kaas op Veld­drif!

VELDDRIF

ArticlePROFIEL: JAN VAN ZYL

’n Wêreld­klas wit­wyn wat gemaak word net ’n bam­boes­gooi van Doring­baai af. Die wyn­ma­ker Jan van Zyl ver­tel vir Evan Naudé hoe Fryer’s Cove tot stand gekom het.

PROFIEL: JAN VAN ZYL

ArticleRICHTERSVELD

Waar begin ’n mens? Watse soort kar het jy nodig? Hoe lyk die paaie? Hier is jou begin­ners­gids tot hier­die ruwe uit­hoek van die Noord-Kaap. Saam­ge­stel deur Toast Coet­zer.

RICHTERSVELD

ArticleDIEKAAPVAN GOEIE HOOP

Die mees sui­de­like deel van die Tafel­berg- nasi­o­nale park gaan oor veel meer as net Kaap­punt. Hier is sewe ánder dinge wat jy hier kan sien, skryf Cal­lum Evans.

DIEKAAPVAN GOEIE HOOP