ArticleCiabattalegende sterf
Mosselbaai se eie ciabatta-legende, Gerhard Shacks, is verlede week aan kanker oorlede. Jooste Bergh, ’n plaaslike inwoner en vriend van Shacks, het gesê hierdie geliefde bakker het op Dinsdag 18 Augustus sy stryd teen kanker...