Article+ STAP HIER REISJOERNAAL MY KONTREI BROODBAK
Die Luiperd-roete in die Blydecanyon Noord-Indië se wonderlike warboel Upington in ’n ‘druiwe‘-dop Só doen jy dit (suur)deeglik!
ou
Weg!, publié en langue Afrikaans, est un magazine de Afrique du Sud. Consultez Weg! en ligne sur PressReader ou téléchargez des numéros pour les lire plus tard. Parcourez les anciens numéros de Weg! dans les archives.
Die Luiperd-roete in die Blydecanyon Noord-Indië se wonderlike warboel Upington in ’n ‘druiwe‘-dop Só doen jy dit (suur)deeglik!
“Diep jare gelede het die Boesmans keer op keer in dié omgewing vergader, om die blink swart klippe met kuns te bedek. Dit is egter méér as kuns: Dit verteenwoordig hulle wêreld, ’n verlore tyd en plek waarvan ’n mens hier net grepe sien....
“’n Enorme koei lê min gepla in die middel van die pad. Motorfietse, riksjas, bromponies en voetgangers baan hulle weg rondom die heilige dier. Hindoes aanbid koeie. Apies (ook heilig) rinkink bokant winkeldakke. Dit raas, dit stink,...
“Die Karoo het my gehelp om my kinderlike nuuskierigheid te herontdek, die veld ontsluit voor my oë soos ’n boek van geheime. As jy die natuur begin liefhê, het dit ’n daadwerklike impak op jou lewe. Hier waar my gees en my liggaam kan vry...
“Teen sonsondergang kan jy in jou kampstoel sit en wag vir daai tipiese poskaarttoneel om voor jou af te speel. Olifante wat afstap om water te drink, seekoei-oortjies wat verskyn en verdwyn en ’n enkele visarend wat op ’n tak sit terwyl...
“Die forelle word gróót hier in die Karoo, hoor! Onder hierdie droë oppervlak lê oeroue water uit die aardkors, ryk aan voedingstowwe en minerale. Die inseklewe is volop, en die groeitempo van die visse is ongelooflik.”
Uitsig oor die Karibadam, Matusadona- nasionale park
Jon Minster gaan ry die Swartbergpas met Ford se spoggerige splinternuwe dubbelkajuit-Ranger – die 2.3T Sport, ’n petrolmodel.