Navigated
Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant Journal Abonnements en Ligne

ou

Abonnez-vous à Select

15 numéros de journaux ou de magazines au choix chaque mois

Se procurer cette édition

Oudtshoorn Courant, 16 Juillet 2026

Description

Oudtshoorn Courant journal est disponible à la lecture en ligne avec PressReader. Téléchargez le numéro actuel pour le lire plus tard ou consultez les anciens numéros de Oudtshoorn Courant dans l'archive.

Catégorie

Dans cette édition

ArticleR9,27 mil­joen vir baan­op­gra­de­ring

Die Oudts­hoorn-muni­si­pa­li­teit is tans besig om nog R9,27 mil­joen aan opgra­de­rings van die tar­tan­baan by die De Jagersport­kom­pleks te bestee, maar dit sluit steeds nie alle opgra­de­rings in nie. Die baan is tans vir die publiek gesluit...

R9,27 mil­joen vir baan­op­gra­de­ring

ArticleSte­ri­li­sa­tion cli­nic rea­ches pets in need

A free mass ste­ri­li­sa­tion cli­nic for dogs and cats has been hai­led as a success after pro­vi­ding much-nee­ded vete­ri­nary ser­vi­ces to pet owners in Oudts­hoorn and De Rust. The three-day cli­nic, held from Mon­day to Wed­nes­day, 13 to 15...

Ste­ri­li­sa­tion cli­nic rea­ches pets in need

ArticleBedrog­saak: Rabie-egpaar kan 15 jaar agter tra­lies beland

Die staat het die Oudts­hoorn-streek­hof ver­soek om Mar­thi­nus (62) en Johanna Rabie (60), wat op 34 aan­klagte van bedrog skul­dig bevind is, elk tot 15 jaar direkte gevan­ge­nis­straf te von­nis. Staats­aan­klaer Hyron Goul­ding het dié ver­soek...

Bedrog­saak: Rabie-egpaar kan 15 jaar agter tra­lies beland

ArticleVoet­slaan­klub durf Mei­rings­poort aan

Die Klein-Karoo-voet­slaan­klub het onlangs ’n dag­stap deur Mei­rings­poort onder­neem om die omvang van die skade wat die onlangse vloede aan die pad en omlig­gende gebied aan­ge­rig het, eer­ste­hands te besig­tig. Die groep het vanaf...

Voet­slaan­klub durf Mei­rings­poort aan