Navigated
Landbouweekblad
Landbouweekblad

Landbouweekblad Rivista Abbonamenti Online

o

Iscriviti a Select

15 numeri di giornali o riviste a tua scelta ogni mese

Ottieni questo numero

Landbouweekblad, 23 luglio 2026

Descrizione

Leggi Landbouweekblad online con PressReader. Landbouweekblad, pubblicato in Afrikaans, è un rivista di Sudafrica. Rimani aggiornato con il numero corrente o sfoglia i numeri arretrati di Landbouweekblad nell'archivio.

In questa edizione

ArticleINSPIRASIE

Dit is nie ’n nuwe kon­sep nie — gro­ter wins en geleent­hede deur ver­der in die waar­de­ket­ting te beweeg. Dié pad is dik­wels alleen, en ’n groep Karoo­boere wys hoe dit werk om deur meer beheer en as ’n groep ’n slag te slaan wat tot voor­deel van...

INSPIRASIE

ArticleJong bloed:

Diep kant bly beste leer­mees­ter + Eie besig­heid op 19 flo­reer

Jong bloed:

ArticleDie ander sê Immi­gra­sie: Dís die punt

DIE migra­sie­ge­sprek in Sui­d­A­frika het net twee regis­ters – “jaag hulle weg” of “ag, shame”. Dr. Mike Masi­a­pato, hoof van die Grens­be­stuur­so­wer­heid (GBO), bied ’n derde. Die ver­haal begin in Mei 2008 toe xeno­fo­biese geweld in...

Die ander sê Immi­gra­sie: Dís die punt

ArticleDie win­ter maak hom tuis

Ná ’n Junie­maand met toe­stande van war­mer as nor­maal in dele van die land het die win­ter hom aan die begin van Julie begin tuis­maak. ’n Kou­e­front het van 1 Julie af oor die land inbe­weeg. Sneeu het onder meer op die berg­ag­tige dele van die...

Die win­ter maak hom tuis

ArticleMil­joen­rand-bul ‘belo­ning vir harde werk’

Soos wat bloed­sweet op die oefen­veld die enig­ste manier is om die hoog­ste sport in ’n sport­soort, soos rugby, te bereik, verg dit ook baie harde werk op die plaas om diere te teel wat Suid-Afri­kaanse rekord­pryse behaal. Die Du Ples­sis-broers,...

Mil­joen­rand-bul ‘belo­ning vir harde werk’

ArticleLeer­same kon­fe­ren­sie op Lut­z­ville-skou aan­ge­bied

Kom skerp jou ken­nis op van besproei­ings­pro­gramme, weer­sake, ver­se­ke­ring en boer­de­ry­wins op Land­bou­week­blad se kon­fe­ren­sie oor vol­hou­bare land­bou op Woens­dag 29 Julie op Lut­z­ville. Dit word in oor­leg met die...

Leer­same kon­fe­ren­sie op Lut­z­ville-skou aan­ge­bied