Weg! Ry & Sleep Rivista Abbonamenti Online
o
Descrizione
Weg! Ry & Sleep rivista è disponibile per la lettura online con PressReader. Scarica il numero corrente per leggerlo più tardi o sfoglia i numeri arretrati di Weg! Ry & Sleep nell'archivio.
Categoria
In questa edizione
Article#73 VOORBLADFOTO – LEON BOTHA
Maak tyd as jy lanklaas Upington om gery het. Hier is ’n paar nuwe kampplekke wat ’n besoek werd is. Die ou bekende, Oranjerus, is heeltemal vernuwe en behoort nou aan N.C. Famous Lodges (sien die nuusberig op bl. 30). Kambiki (foto) is...
ArticleDie warmte van ’n winterkamp
Ek was nogal erg omgesukkel met hoe blatant die winter was toe hy so ’n week of drie gelede besluit om sy opwagting te maak. ’n Mens sou dink hy sou darem die ordentlikheid hê om eers ’n Whatapp-boodskap te stuur om te hoor of ’n mens by die...
Article’n Ware oase in die Karoo
Dit lyk vir my of Montagu al hoe gewilder raak as ’n kamp- en buitelewebestemming Glen Eden is maar een van die hope plekke in dié geweste. Ons het in Maart vanjaar die eerste keer hier gekamp en was aangenaam verras. ’n Mens verwag...
ArticleGert
wen ’n Evocharge-kragbank-en-led-flitslig ter waarde van R999. Die veeldoelige flitslig het ’n 7 800 mahlitiumbattery en kan vir tot 30 uur skyn – jy kan selfs jou foon herlaai met dié flitslig. Hy’s ook magneties sodat jy dit iewers...
ArticleGerief wat Jouvolg
en Vermoë Ontmoet Daar is ’n verskil tussen ’n karavaan wat net reis, en een wat werklik in die wildernis hoort. Die Stealth Kudu, Klipspringer en Springbok is ontwerp met ’n duidelike doel: om Suid-afrika se taaiste terrein sonde r...