Navigated
Oudtshoorn Courant
Oudtshoorn Courant

Oudtshoorn Courant Giornale Abbonamenti Online

o

Iscriviti a Select

15 numeri di giornali o riviste a tua scelta ogni mese

Ottieni questo numero

Oudtshoorn Courant, 03 settembre 2026

Descrizione

Oudtshoorn Courant giornale è disponibile per la lettura online con PressReader. Scarica il numero corrente per leggerlo più tardi o sfoglia i numeri arretrati di Oudtshoorn Courant nell'archivio.

Categoria

In questa edizione

ArticleCindy Dreyer

Vir Cindy Dreyer is onder­wys veel meer as net ’n beroep, dit is ’n roe­ping om leer­ders te help om in hul­self te glo. Sy het Vry­dag 28 Augus­tus ’n beson­dere erken­ning ont­vang toe sy tydens die 2026 Nasi­o­nale Onder­wys­toe­ken­nings in...

Cindy Dreyer

ArticleAka­de­mie om jeug vaar­dig­hede te leer

’n Ven­noot­skap wat 16 maande gelede tus­sen Cango Wild­life en Africa Skills gesluit is, het Dins­dag 1 Sep­tem­ber ’n rea­li­teit geword met die amp­te­like ope­ning van die Cango Aca­demy in Oudts­hoorn. Vol­gens Doug­las Erik­sen, HUB van Cango...

Aka­de­mie om jeug vaar­dig­hede te leer

ArticleOud­boek­houer van pro­ku­reurs­firma tronk toe oor dief­stal

’n Voor­ma­lige boek­houer van ’n Oudts­hoornse pro­ku­reurs­firma is ver­lede week in die Oudts­hoorn-streek­hof tot vyf jaar gevan­ge­nis­straf gevon­nis nadat sy op 237 aan­klagte van dief­stal skul­dig bevind is. Caro­lina Wol­ma­rans (51) het op...

Oud­boek­houer van pro­ku­reurs­firma tronk toe oor dief­stal

ArticleVer­hoor van Sulay­man uit­ge­stel

Die ver­hoor van die 32-jarige musiek­on­der­wy­ser, Sulay­man Human, is ver­lede Woens­dag in die Oudts­hoorn-streek­hof tot 29 Sep­tem­ber vir ver­dere getui­e­nis uit­ge­stel. Human het skul­dig gepleit op twee aan­klagte van sta­tu­têre...

Ver­hoor van Sulay­man uit­ge­stel