ArticleJohn-wayne en Chantill se liefde blom
John-wayne Jantjies, plaaslike munisipale beampte, het Saterdag 8 Augustus ná ’n paar jaar se hofmakery met die liefde van sy lewe, Chantill Cupido, in die huwelik getree. Die egpaar is deur apostel Alan Adams van Yahweh’s Holy Temple...