1

Weg! Namibië - - TOP 20 -

A­man­zi is ’n goeie plek om te oor­nag aan die be­gin of ein­de van ’n Na­mi­bië-va­kan­sie, maar neem ken­nis: Jy gaan gou plan­ne be­raam om lan­ger as een aand hier te kamp.

Hier is ver­skeie goeie roei­kam­pe in die om­ge­wing, maar ons kies A­man­zi om die vol­gen­de re­des: Dit is by uit­stek op kam­peer­ders ge­mik (hier is wel een cha­let) en die staan­plek­ke is ruim, lo­wer­groen gras­per­ke met koel­te­bo­me wat strek tot op die ri­vier se oe­wer. Trou­ens, as jy e­nig­sins na­der aan die wa­ter kamp, gaan jou tent moet kan dryf!

Die kamp­ter­rein en a­blu­sie­blok­ke is net­jies. Hoe­wel groe­pe men­se soms op­daag en op ka­no­vaar­te ver­trek, is dit

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.