3

Weg! Namibië - - TOP 20 -

Elk­een van Klein-Aus Vis­ta se tien staan­plek­ke – met ’n kraan, ta­fel­tjie en braai­plek – word ge­an­ker deur ka­meel­do­ring­bo­me, waar­van die mees­te ’n ver­sa­mel­vo­ël­nes huis­ves.

Jy kan hout en ’n lek­ker braai­pak by die ont­vangs­kan­toor koop en ook be­spreek vir e­tes by die De­sert Horse Inn se re­stau­rant, 2 km van die kam­peer­ter­rein af.

Kam­peer­ders mag ook die

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.