4

Weg! Namibië - - TOP 20 -

Op hier­die plaas bui­te Keet­mans­hoop kan jy so­wat 3 km veld-in ry en in die Bos­kamp tent op­slaan tus­sen ko­ker­bo­me en sta­pels do­le­riet­klip­pe. Hier is ba­sie­se a­blu­sie­ge­rie­we met ’n “don­kie” wat warm wa­ter ver­skaf, maar jy kom hier­heen vir die rus en vre­de, en die u­nie­ke land­skap waar­in die Bos­kamp ge­leë is.

Die plaas se troef­kaart is die me­so­sou­rus­fos­sie­le: Be­spreek ’n toer by die gees­drif­ti­ge ei­e­naar, Giel S­teen­kamp (72), wat na hom­self as die jong­ste fos­siel in die om­ge­wing ver­wys. Be­soek ook die ko­ker­boom­woud (hier is meer as 5 000 bo­me op die plaas) en luis­ter hoe Giel “Vader Ja­kob” se wy­sie uit­kap op die do­le­riet­klip­pe.

Dis ook ’n goeie plek waar­van­daan jy die Ka­la­ha­ri ver­der oos van hier kan ver­ken.

– Erns Grund­ling

Koste Bos­kamp: R120 p.p. Cha­lets: R300 p.p. wat deel (self­sorg). Kin­ders 3-11 is half­prys en 0-2 jaar gra­tis. Fos­siel­toer: R130 p.p. Die cha­lets is toe Des.-Feb. (Dis te warm, en e­ni­ge reg­den­ken­de Ka­la­ha­ri­boer gaan hou dan va­kan­sie by die see. – Red.) Waar? 42 km oos van Keet­mans langs die C17. GPS S26.40616 E18.47649 Kontak 00 264 63 683 641 (Hen­drik/No­le­ne);

me­so­sau­rus.camp@gmail.com

me­so­sau­rus.com;

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.