7

Weg! Namibië - - TOP 20 -

By Ses­riem kamp jy waar­lik met een voet in die Na­mibwoes­tyn. Dis so na­by as wat jy kan oor­nag aan Sos­sus­vlei se groot­se dui­ne.

Die groot voor­deel van Na­mi­bia Wild­li­fe Re­sorts se kamp is dat jy sog­gens ’n vol­le uur vóór e­nig­ie­mand an­ders (want al die an­der lod­ges lê net bui­te die gren­se van die Na­mib-Nau­kluft- na­si­o­na­le park) die park mag bin­ne­ry. Dit be­te­ken jy het ’n uur voor­sprong om by Duin 45 of Sos­sus­vlei en Dooi­e­vlei uit te kom – pre­sies wan­neer die lig op sy bes­te is vir fo­to­gra­fie. Die­self­de geld die na­mid­dag, wan­neer jy ’n uur (die goue uur!) ek­stra in die park mag ver­toef.

Die kamp­ter­rein het dees­dae ook ’n win­kel­tjie, kroeg en re­stau­rant; as jy dus lui is, hoef jy nie eens self kos te maak nie.

– To­ast Coet­zer

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.