8

Weg! Namibië - - TOP 20 -

Daar is ’n hor­de bly­plek­ke bin­ne tref­af­stand van Ses­riem en Sos­sus­vlei, maar die T­sau­chab Ri­ver Camp is ons guns­te­ling. Hier kry jy iets u­nieks: Elk van die 14 kamp­plek­ke is ’n he­le ent­jie a­part uit­ge­lê on­der mooi bo­me en elk­een het sy eie a­blu­sie­ge­rie­we. Jy is dus stil­te en pri­vaat­heid ge­waar­borg.

Die mees­te kamp­plek­ke is be­reik­baar per 4x2, maar in­dien jy spe­si­fiek 4x4 wil ry, vra vir die Oer­wald-kamp­plek, uit­ge­lê na­by groot wil­de­vy­bo­me.

T­sau­chab is ver­al ge­skik in­dien jy die na­by­ge­leë Neuras­wyn­plaas of die berg­deel van

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.