9na­si­o­na­le

Weg! Namibië - - TOP 20 -

By Mi­ra­bib rol die Na­mib-woes­tyn­vlak­tes van die rots­knoets (wat skui­ling bied vir jou tent teen wind, sou dit waai) uit in el­ke rig­ting na die ho­ri­son. Vroeg­aand skin­der die blaf­gei­tjies: Dit is ’n plek waar jy déél voel van die land­skap.

Jy kom eg­ter nie hier­heen vir die ge­rie­we nie: Mi­ra­bib het geen krag of wa­ter nie. Die e­nig­ste ge­rie­we is ef­fens moeë put­toi­let­te. Ry liefs met ’n 4x4, want kort de­le van die pad het dik sand.

Ge­bruik dit as ba­sis om die Kui­sebval­lei te ver­ken – ry die D1983 ver­by Ho­meb en Go­ba­beb deur die Na­mib-Nau­kluft­na­si­o­na­le park. Jy sal heel moont­lik se­bra, s­pring­bok en

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.