10

Weg! Namibië - - TOP 20 -

S­pitz­kop­pe is ’n plek met siel: Dit gaan jou op een of an­der ma­nier roer. Dis ge­luk­kig nog nie oor­don­der met on­no­di­ge lod­ges nie – kamp kraai steeds ko­ning in hier­die klip­ko­nink­ry­kie. Die 20 staan­plek­ke lê wyd ver­spreid om jou ’n ge­voel van ruim­te te gee, en hoe­wel daar slegs put­toi­let­te is by die staan­plek­ke, kan jy kom stort, wa­ter tap en maal­tye eet (be­spreek voor­af) by die in­gangs­hek.

Kamp hier vir twee of drie dae om se­ker te maak jy kry ge­noeg fo­to­neem­kans – een sons­on­der­gang is nie ge­noeg nie!

Ont­hou: Dees­dae moet jy ’n gids saam­neem in­dien jy die rots­te­ke­nin­ge of Boes­man­pa­ra­dys wil be­soek.

– To­ast Coet­zer

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.