11

Weg! Namibië - - TOP 20 -

Soos die naam aan­dui, is hier­die die bes­te plek om te bly in­dien jy die rots­kuns (on­der meer die “Wit Vrou”) van die Brand­berg wil be­soek.

’n Groep woestynolifante be­weeg op en af in die U­ga­b­ri­vier en syn­de die 30 staan­plek­ke in die ri­vier­loop lê, het jy ’n goeie kans om hier­die Dors­land-“trek­kers” te sien.

Staan­plek­ke is groot, en het ’n braai­plek, wa­ter­kraan en ’n ska­du­boom (dik­wels ’n a­na­boom, an­der­sins ka­meel­do­ring). Kam­peer­ders kan by die lod­ge gaan swem, en hier is ook ’n re­stau­rant.

Jy’s nou in Damaraland – sit ag­ter­oor en ge­niet dit.

– To­ast Coet­zer

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from Namibia

© PressReader. All rights reserved.